Onberispelike Gedrag (2) episode artwork

EPISODE · May 21, 2025 · 3 MIN

Onberispelike Gedrag (2)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 2:19-21 Dit is genade as iemand die pyn van onverdiende lyding verduur omdat hy aan God getrou wil wees. As julle gestraf word wanneer julle oortree het, watter verdienste is daarin as julle dit verdra? Maar om lyding te verdra wanneer julle goed doen, dit is genade van God. Juis hiervoor is julle ook geroep, omdat Christus self vir julle gely en so vir julle 'n voorbeeld gestel het, sodat julle in sy voetspore kan volg. Weet jy wat my regtig ontstel? Dis wanneer ek moet ly as ek niks verkeerd gedoen het nie; wanneer my goeie bedoelings verkeerd vertolk word en mense teen my draai. 'n Klassieke voorbeeld van iemand wat onregverdig gely het, is Josef, wat deur sy eie broers in slawerny verkoop is aan Midianitiese handelaars op pad na Egipte toe. Hulle het hom op hulle beurt toe as slaaf aan Potifar, ‘n Egiptiese hofbeampte van farao, verkoop.  Toe Josef se werkgewer se vrou hom herhaaldelik probeer verlei het, het Josef vir haar gesê: “Kyk, my meester vertrou my met alles in sy hele huishouding. Hoe kan ek ooit so ’n slegte ding doen? Ek sal mos teen God oortree.” Uit wraak het Potifar se vrou hom van molestering aangekla en in die tronk laat sit, terwyl hy totaal onskuldig was.  Ons ken die res van Josef se verhaal, en ons sien hoe hy ten spyte van die onregverdige gevangenisskap nederig opgetree het teenoor die farao en hoe hy ook sy broers se onreg teenoor hom vergewe het.  Ons sien dat Josef gely het omdat hy nie God se Naam oneer wou aandoen nie. So, hoe reageer jy wanneer jy onregverdig moet ly? 1 Petrus 2:19-21  Dit is genade as iemand die pyn van onverdiende lyding verduur omdat hy aan God getrou wil wees. As julle gestraf word wanneer julle oortree het, watter verdienste is daarin as julle dit verdra? Maar om lyding te verdra wanneer julle goed doen, dit is genade van God. Juis hiervoor is julle ook geroep, omdat Christus self vir julle gely en so vir julle 'n voorbeeld gestel het, sodat julle in sy voetspore kan volg.Ons het die verantwoordelikheid om self besluite te neem; en wanneer die lewe onregverdig is, is dit inderdaad 'n moeilike besluit, maar … Jesus het vir jou die voorbeeld gegee om te volg. Hy het vir jou gely. Dit wys jou wat jy moet doen.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 21, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Petrus 2:19-21 Dit is genade as iemand die pyn van onverdiende lyding verduur omdat hy aan God getrou wil wees. As julle gestraf word wanneer julle oortree het, watter verdienste is daarin as julle dit verdra? Maar om lyding te verdra wanneer julle goed doen, dit is genade van God. Juis hiervoor is julle ook geroep, omdat Christus self vir julle gely en so vir julle 'n voorbeeld gestel het, sodat julle in sy voetspore kan volg. Weet jy wat my regtig ontstel? Dis wanne...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Onberispelike Gedrag (2)

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 21, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!