EPISODE · Oct 6, 2022 · 25 MIN
Onderhoud 2: Dirk Hermann | Solidariteit Beweging Noodfonds
from In alle Ernst · host Ernst J. van ZYl
Die Solidariteit Beweging het 'n noodfonds in die lewe geroep om die maatskaplike nood wat as gevolg van die Covid-19-krisis gaan ontstaan, te verlig. Die noodfonds word onder meer ondersteun deur AfriForum, die vakbond Solidariteit, Solidariteit Helpende Hand en die FAK. Ek gesels met Dirk Hermann, bestuurshoof by Solidariteit, oor die noodfonds, gemeenskapswaardes, en Afrikaners se geskiedenis van krisisbestuur.
Embed this episode
NOW PLAYING
Onderhoud 2: Dirk Hermann | Solidariteit Beweging Noodfonds
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.