Onderskei Jouself episode artwork

EPISODE · Mar 2, 2024 · 2 MIN

Onderskei Jouself

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 5:40-42 As iemand jou hof toe wil vat om jou onderklere te eis, gee hom ook jou boklere. As iemand jou dwing om sy goed een kilometer ver te dra, dra dit vir hom twee kilometer. Gee aan hom wat iets van jou vra, en moet hom wat van jou wil leen, nie afwys nie.” Wanneer ek stil word en my eie hart ondersoek, word ek hartseer as ek besef hoe ek so deur die kultuur waarin ek leef, beïnvloed word, soveel so dat ek ‘n sterk gevoel van eiegeregtigdheid by myself bespeur. Wat van jou?Dit kan so eenvoudig soos die aanhoudende gekef van die bure se nuwe hondjie wees. Nero is altyd so oulik, maar wanneer hy soms vir ure aaneen met sy irriterende, hoë stem blaf, word ek ongeduldig."Ek is geregtig daarop om rustigheid en stilte in my eie huis te geniet," sê ek vir myself. “Ek is tog geregtig daarop, dis tog ‘n mensereg!” Moet ek by my buurman gaan kla, of moet ek net geduldig wees en wag dat Nero grootword?Die kern van die saak is: Ek kan daardie verhouding óf maak óf breek, eer of oneer aan God bring, afhangend van hoe ek reageer. Jesus het dit so gestel: Matteus 5:40-42  As iemand jou hof toe wil vat om jou onderklere te eis, gee hom ook jou boklere. As iemand jou dwing om sy goed een kilometer ver te dra, dra dit vir hom twee kilometer. Gee aan hom wat iets van jou vra, en moet hom wat van jou wil leen, nie afwys nie.” Hoe voel jy teenoor iemand, wanneer hy genadig teenoor jou is, wanneer hy jou foute oorsien, wanneer hy geduldig met jou is? Roger Staubach is ‘n groot Amerikaanse sokkerster. Hy was 'n voormalige vlootoffisier en 'n het die gesogte Medal of Freedom ontvang. Na 'n leeftyd van diens en sukses maak hy hierdie kragtige opmerking: Daar is geen verkeersknope in die ekstra kilometer nie.As jy om die regte redes jouself van ander wil onderskei - luister na Jesus. Stap die ekstra kilometer.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 2, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Matteus 5:40-42 As iemand jou hof toe wil vat om jou onderklere te eis, gee hom ook jou boklere. As iemand jou dwing om sy goed een kilometer ver te dra, dra dit vir hom twee kilometer. Gee aan hom wat iets van jou vra, en moet hom wat van jou wil leen, nie afwys nie.” Wanneer ek stil word en my eie hart ondersoek, word ek hartseer as ek besef hoe ek so deur die kultuur waarin ek leef, beïnvloed word, soveel so dat ek ‘n sterk gevoel van eiegeregtigdheid by myself besp...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Onderskei Jouself

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 2, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!