Onderwys bepaal sosiale mobiliteit episode artwork

EPISODE · Nov 10, 2023 · 2 MIN

Onderwys bepaal sosiale mobiliteit

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Ekonome beklemtoon gereeld dat die ekonomie vinniger moet groei. Partykeer neem ons die argument verder en verduidelik dat ekonomiese groei moet lei tot ekonomiese ontwikkeling. Een maatstaf daarvan is of die volgende generasie beter daaraan toe is. Inkomste is een aspek daarvan, maar verwant daaraan is opleiding en ook die werk wat mense doen om hulle inkomste te kry. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie. Hierdie is episode 200 van 2023 en alles saam is so 25635 keer geluister. Baie dankie aan die borge wat die podsending ondersteun en almal wat saamluister.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 10, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Onderwys bepaal sosiale mobiliteit

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on November 10, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!