Ongelykheid oor die laaaang termyn episode artwork

EPISODE · Feb 15, 2024 · 2 MIN

Ongelykheid oor die laaaang termyn

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die ongelyke verdeling van inkomste en welvaart is een van die groot vraagstukke waarmee ekonome worstel. ʼn Paar jaar gelede het Thomas Piketty se boek Capital in the 21st century die kollig geplaas op groeiende ongelykheid. Onlangse navorsing in die VSA bevind dat die top-inkomste verdieners se deel van die koek dalk nie soveel toegeneem as wat vroeër gedink is nie. Die interessante navorsing is egter in die ekonomiese geskiedenis. Hierdie episod1e word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 15, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Ongelykheid oor die laaaang termyn

0:00 2:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on February 15, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!