Onrealistiese Verwagtinge episode artwork

EPISODE · Aug 10, 2024 · 2 MIN

Onrealistiese Verwagtinge

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 16:33 Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.” Sê my, watter begeertes koester jy vir jou onmiddellike toekoms? Jy het ongetwyfeld 'n paar goeie dinge in gedagte, nè? Dalk wil jy ontsnap van die druk en probleme van elke dag? Maar dinge werk nie altyd so uit nie, of hoe?Jy kry soms lag wanneer mense ingesuig raak deur swendelary op sosiale media wat beloof om hul toekoms te voorspel. Ek het onlangs ‘n boodskap gesien, waar die volgende vier dinge na bewering vir "Koos" voorspel word: 'n nuwe huis, 'n nuwe motor, 'n handvol kontant en 'n gelukkige lewe. Regtig?!Maar is dit nie al te dikwels ons geheime droom nie? En dan, wanneer dit nie gebeur nie, wanneer dinge al hoe slegter gaan, raak ons al hoe meer terneergedruk!Kyk, dalk gaan dinge op die oomblik klopdisselboom met jou. Mooi so! Maar die lewe is selde perfek. Daardie klein soldaatjies staan selde in 'n mooi, netjiese ry.Maar, my vriend, dit help dat Jesus 'n realis is wanneer jy so 'n paar onrealistiese verwagtinge koester. In daardie verskriklike  weke wat tot sy kruisiging gelei het – toe sy dissipels gevrees het vir hulle eie lewens – was Jesus se boodskap aan hulle:Johannes 16:33 Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.”Hier is 'n belofte waarop jy kan reken: In hierdie wêreld sal jy probleme hê, jy sal beproewinge ervaar, dit kan voel asof die lewe jou onderkry. Maar jy kan sterk wees, hoekom? Want Jesus het die wêreld en alles daarin oorwin. Halleluja!Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 10, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 16:33 Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.” Sê my, watter begeertes koester jy vir jou onmiddellike toekoms? Jy het ongetwyfeld 'n paar goeie dinge in gedagte, nè? Dalk wil jy ontsnap van die druk en probleme van elke dag? Maar dinge werk nie altyd so uit nie, of hoe? Jy kry soms lag wanneer mense ingesuig raak deur swendelary op sosiale media wat beloof ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Onrealistiese Verwagtinge

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 10, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!