Onregverdig Gestraf episode artwork

EPISODE · Oct 6, 2025 · 2 MIN

Onregverdig Gestraf

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 8:35-37 Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Lyding of benoudheid of vervolging, honger of naaktheid, gevaar of swaard? Daar staan immers geskrywe: “Dit is oor U dat die dood ons dag vir dag bedreig, dat ons soos slagskape behandel word.” Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. In ‘n volmaakte wêreld sal alles regverdig wees. Goeie mense sal vir goeie dade beloon word. Slegte mense sal vir slegte dade gestraf word. Alles sal wees soos dit behoort te wees. Maar weet jy, ons leef nie in ‘n volmaakte wêreld nie en die lewe is nie altyd regverdig nie.Vandag, 489 jaar gelede, is William Tyndale tereggestel omdat hy die Bybel uit Latyn na Engels vertaal het. Sy harde werk is deur die godsdienstige leiers as 'n uitdaging vir die gesag van die kerk beskou. Hy is verwurg en toe op ‘n brandstapel naby Brussels in België verbrand.Tyndale se laaste opgetekende woorde was 'n gebed: Here, open die oë van die Koning van Engeland. Dit was 'n pleidooi vir Henry VIII om die Bybel vir die gewone mense in hul moedertaal toeganklik te maak.Dit is heeltemal ondenkbaar dat Tyndale se teregstelling deur die hande van die kerkleiers plaasvind het; maar daar het jy dit. Goeie mense word soms vir goeie dade gestraf. As ons die horlosie terugdraai na die 1ste eeu n.C., sien ons wat die apostel Paulus skryf nadat hy self verskriklike vervolging verduur het:Romeine 8:35-37 Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Lyding of benoudheid of vervolging, honger of naaktheid, gevaar of swaard? Daar staan immers geskrywe: “Dit is oor U dat die dood ons dag vir dag bedreig, dat ons soos slagskape behandel word.” Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet.Watter onreg ook al oor jou pad mag kom, hoeveel dit jou ook al mag kos, onthou: niks en niemand kan jou van die liefde van Christus skei nie. Niks!Want dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 6, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine 8:35-37 Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Lyding of benoudheid of vervolging, honger of naaktheid, gevaar of swaard? Daar staan immers geskrywe: “Dit is oor U dat die dood ons dag vir dag bedreig, dat ons soos slagskape behandel word.” Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. In ‘n volmaakte wêreld sal alles regverdig wees. Goeie mense sal vir goeie dade beloon word. Slegte mense sal vir slegte dade gestraf wo...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Onregverdig Gestraf

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 6, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!