Ons gesels met die Manna Studiegroep, een van die AgriRewards+ Top Drie projekte. episode artwork

EPISODE · May 12, 2026 · 2 MIN

Ons gesels met die Manna Studiegroep, een van die AgriRewards+ Top Drie projekte.

from OFM · host OFM

OFM gesels vandag tydens die NAMPO Oesdag landbou-uur met die Manna Studiegroep, een van die AgriRewards+ Top Drie projekte. Hulle het hul AgriRewards+ uitbetaling gebruik om ’n voertuig te omskep in ’n noodreaksie-eenheid wat ’n groot landbougebied bedien waar hulp nie altyd vinnig beskikbaar is nie. Hulle is ook betrokke by Senwes se padskraperprojek en het gehelp met die instandhouding van die pad na die Vierfontein-silo, wat toegang vir boere en die gemeenskap verbeter. Dit is ’n praktiese voorbeeld van hoe produsente saam spore los wat ’n werklike verskil maak waar dit regtig saak maak.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 12, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Ons gesels met die Manna Studiegroep, een van die AgriRewards+ Top Drie projekte.

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM?

This episode is 2 minutes long.

When was this OFM episode published?

This episode was published on May 12, 2026.

Can I download this OFM episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!