EPISODE · May 14, 2026 · 4 MIN
Ons gesels met Francois Coetzee oor Hartbeesfontein se Boerevereniging
from OFM · host OFM
Tydens die NAMPO Oesdag landbou-uur gesels OFM vandag met die Hartbeesfontein Boerevereniging, een van die AgriRewards+ Top Drie projekte. Hulle het gefokus op veiligheid in die gemeenskap deur infrastruktuur en stelsels te verbeter wat help om die area veiliger te maak. Dit is spore wat lank ná die oes bly en help om ’n gemeenskap te beskerm.
Embed this episode
Ready to play
Ons gesels met Francois Coetzee oor Hartbeesfontein se Boerevereniging
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.