Ons hoop in Christus:  Die Here is 'n rots in ons lewensstorms episode artwork

EPISODE · Jul 12, 2022 · 34 MIN

Ons hoop in Christus: Die Here is 'n rots in ons lewensstorms

from Radio Scriptura

Die Here is ons Rots en veilige vesting by wie ons altyd kan skuil in alle omstandighede, maar ook in die storms van ons lewe, want Hy is getrou. Psalm 61 is 'n klaaglied van David waarin hy die Here smeek om Hom te lei en te beskerm terwyl hy in nood verkeer, wegkruip en vlug vir sy vyande. Ons mag uitroep na God in ons vrees en benoudheid net soos David, en God gee ons die beskerming wat Hy regdeur Sy woord aan ons belowe. Mag ons dan ook tot die Here sing, en God vereer vir Sy goedheid dag na dag.

NOW PLAYING

Ons hoop in Christus: Die Here is 'n rots in ons lewensstorms

0:00 34:28

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 34 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on July 12, 2022.

What is this episode about?

Die Here is ons Rots en veilige vesting by wie ons altyd kan skuil in alle omstandighede, maar ook in die storms van ons lewe, want Hy is getrou. Psalm 61 is 'n klaaglied van David waarin hy die Here smeek om Hom te lei en te beskerm terwyl hy in...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!