Ons hoop in Christus:   die soewereiniteit van God episode artwork

EPISODE · Jun 7, 2022 · 38 MIN

Ons hoop in Christus: die soewereiniteit van God

from Radio Scriptura · host Scriptura

Ons hoop is in Christus, en ons sien uit verskeie skrifgedeeltes dat God absoluut soewerein is.  In hierdie episode lees Scriptura Romeine 8:28-39, en bespreek God se soewereine raad en God se onveranderlike liefde vir Sy kinders. God het 'n groot raadsplan, en Sy soewereiniteit strek tot voor ons redding.  Ons gaan deur beproewings en heiligmaking, maar God se onveranderlike liefde is ons vaste versekering dat Hy alles beheer.  Ons kan rus in die wete dat Hy ons red, want ten spyte van ons sonde het God sy Seun vir ons geoffer. Ons is dus meer as oorwinnaars omdat Christus oorwin het.  en omdat ons self swak is en so ver tekort skiet, tree die Heilige Gees self vir ons in by God.  Skrifverwysings: Job, 1 Kor 15, Jak 2, Heb 12, Heb 4, Joh 14-16. Verwante episodes: https://www.scriptura.co.za/2021/09/luisteraarsvrae-god-se-soewereiniteit/ https://www.scriptura.co.za/2020/10/stephan-joubert-se-onbybelse-siening-van-god-se-soewereiniteit/ https://www.scriptura.co.za/2020/04/luisteraarsvraag-glo-ons-die-mens-het-n-vrye-wil/. Aanbieders: Jaco de Beer en Gerhard van Rhyn

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 7, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Ons hoop in Christus: die soewereiniteit van God

0:00 38:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 38 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on June 7, 2022.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!