Ons hoop in Christus:  Die teenwoordigheid van die Here episode artwork

EPISODE · Jun 21, 2022 · 27 MIN

Ons hoop in Christus: Die teenwoordigheid van die Here

from Radio Scriptura · host Scriptura

Ons hoop is in Christus en in hierdie episode kyk Scriptura na die teenwoordigheid van die Here.  Die Here is vir ons 'n wegkruipplek, die Here loop vir ons voor en lei ons, en die Here bring verlossing deur Sy teenwoordigheid.  Die Psalms is vol van hoop en verwagting op die redding van die Here, en Hy stel nooit teleur nie. Psalm 42 en Psalm 43 loop saam, en laasgenoemde se opskrif lui "Hoop op God!" En vers 2 gee die rotsvaste rede, "want U is die God van my toevlug….". In die gebed roep die psalmdigter uit na God om in te gryp in sy donker toestand. God is naby en kragtig, en die digter vertrou dat alles van God afhang. En dan konfronteer hy weer sy eie siel om op God te hoop, "want ek sal Hom nog loof — die verlossing van my aangesig en my God!" Hy plaas sy vertroue op God, op wie ons mag hoop en na wie ons kan opkyk, in alle lewensomstandighede. Immannuel - God met ons. Sy beloftes en teenwoordigheid is vas, en Hy red Sy kinders tot eer van Sy naam en Sy koninkryk. 

NOW PLAYING

Ons hoop in Christus: Die teenwoordigheid van die Here

0:00 27:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 27 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on June 21, 2022.

What is this episode about?

Ons hoop is in Christus en in hierdie episode kyk Scriptura na die teenwoordigheid van die Here.  Die Here is vir ons 'n wegkruipplek, die Here loop vir ons voor en lei ons, en die Here bring verlossing deur Sy teenwoordigheid.  Die Psalms is vol...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!