EPISODE · Mar 6, 2024 · 2 MIN
Ons is in 'n lae-groei lokval
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die vierde kwartaal van 2023 se BBP en ekonomiese groei syfers is gister bekend gemaak. Die ekonomie het met net 0,1% gegroei. Daar was dus nie ʼn resessie aan die einde van verlede jaar nie, maar ʼn groeikoers van 0,6% vir die hele jaar is heeltemal te laag. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Ons is in 'n lae-groei lokval
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.