EPISODE · Sep 16, 2024 · 1 MIN
Ons kredietgradering onveranderd op BB-
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Daar is ʼn paar manier hoe ons sal weet dat die optimisme oor en vertroue in die Regering van Nasionale Eenheid die ekonomie kan laat groei. Een is as investering weer begin toeneem. Nie finansiële investering nie, maar regte kapitaalvorming. Die ander is ons kredietgradering nie meer rommelstatus is nie. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Ons kredietgradering onveranderd op BB-
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.