Ons Leef in OnstuimigeTye episode artwork

EPISODE · Mar 16, 2026 · 3 MIN

Ons Leef in OnstuimigeTye

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 1:3-4 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! ... In elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons ook ander bemoedig wat in allerlei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig, Ons weet almal dat daar deesdae soveel nare dinge in die wêreld aan die gang is, nè? Ons hoor van oorloë en gerugte van oorloë; bitsige party politiek en diep verdeelde samelewings. En dan is daar al die dingetjies wat in elkeen van ons eie lewens aangaan. Moenie dit gering ag nie! Ons leef in onstuimige tye.Dis maklik om soos 'n kurkprop te voel wat op 'n woedende see rondgegooi word sonder om die storm te kan beheer. En so is baie mense se lewens gereduseer tot kommunikasie op sosiale media: hulle kla oor die lewe en bespot hulle nasionale leiers; hulle is dol oor die herplasing van opruiende en dikwels swak ingeligte boodskappe oor klimaatsverandering of identiteitspolitiek.Agge nee! Is dít waartoe ons lewens gereduseer is – ‘n boosaardige geklaery en skoorsoekerigheid? Maar sê my, hoekom laat God dit toe?Die geskiedenis het 'n vreemde manier om homself te herhaal. Ek wonder dus, hoe kan ek en jy die siklus breek - miskien nie op 'n makro-, of geopolitieke manier nie, maar dan op 'n mikro- plaaslike manier, deur hierdie eenvoudige vraag aan God te vra:Here, wat is my goddelike opdrag gedurende hierdie onstuimige tye? Wat wil U hê moet ek doen?2 Korintiërs 1:3-4 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! ... In elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons ook ander bemoedig wat in allerlei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig,Kyk om jou rond. Na wie stuur God jou om hom te gaan troos? Aan wie sê God moet jy vriendelikheid betoon? Wie lê Hy op jou hart om vriende mee te maak? Wat is jou goddelike opdrag in hierdie onstuimige tye? Daarom kan ons ook ander bemoedig... met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig,Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 16, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 1:3-4 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! ... In elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons ook ander bemoedig wat in allerlei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig, Ons weet almal dat daar deesdae soveel nare dinge in die wêreld aan die gang is, nè? Ons hoor van oorloë en gerugte van oorloë; bitsige party politiek en diep verdeelde samelewings. En dan is daar al ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Ons Leef in OnstuimigeTye

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 16, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!