EPISODE · Aug 30, 2024 · 1 MIN
Ons moet versigtig wees oor die deregularing wat ons wil hê
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In Suid-Afrika is die regering besig met die grootskaalse besnoeiing van besteding om die staatsfinansies op ʼn meer volhoubare voet te kry. Libertyne droom dat dit die rol van die staat in die ekonomie gaan laat krimp. Wat kan dan skeef loop? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Ons moet versigtig wees oor die deregularing wat ons wil hê
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m