EPISODE · Mar 21, 2023 · 2 MIN
Ons wag vir die basis-effek
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week se belangrike ekonomiese aanwysers is Februariemaand se VPI inflasiesyfer wat more bekend gemaak word, en die FNB/BEO verbruikersvertroue-indeks vir die eerste kwartaal wat Donderdag bekend gemaak word. Hierdie episode word ondersteun deur die Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Ons wag vir die basis-effek
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.