Onstuimige See Veroorsaak Veerkragtige Geloof episode artwork

EPISODE · Apr 23, 2026 · 3 MIN

Onstuimige See Veroorsaak Veerkragtige Geloof

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJakobus 1:2-4 My broers en susters, wanneer julle in allerhande beproewings beland, moet julle eintlik baie bly wees. Julle weet mos: Wanneer ’n mens se geloof ’n toets deurstaan, veroorsaak dit dat jy kan volhard. Julle moet egter enduit volhard. Dan sal julle julle lewensdoel bereik en geestelik gesond wees. Julle sal niks kortkom nie. (NLV) Dit is ‘n feit dat alle mense op een of ander stadium lyding gaan beleef. Dit is onmoontlik om ons lewens daarsonder voor te stel, al is dit waarvoor ons sou hoop. Maar dis die lewe... So, hoekom laat God dit toe? Meer ter sake, hoekom laat Hy vir jou en vir my ly? Dit is wat ons regtig wil weet! Kyk wat skryf Jesus se broer, vir die vervolgde Jode wat oor die Romeinse Ryk versprei was:Jakobus 1:2-4 My broers en susters, wanneer julle in allerhande beproewings beland, moet julle eintlik baie bly wees. Julle weet mos: Wanneer ’n mens se geloof ’n toets deurstaan, veroorsaak dit dat jy kan volhard. Julle moet egter enduit volhard. Dan sal julle julle lewensdoel bereik en geestelik gesond wees. Julle sal niks kortkom nie. (NLV)Ek was diep geraak deur iets wat Lowell Wertz, my goeie vriend en sendeling in Afrika oor hierdie einste ding geskryf het:Miskien is daar geen plaasvervanger vir lyding nie. Die ervarings wat God oor ons bring, het altyd 'n doel. Die dissipels het in ‘n storm op die See van Galilea, in vrees vir hul lewens, vir Jesus die storm sien stilmaak. Op ‘n ander geleentheid het hulle Jesus op die water sien loop.Bote, wind, golwe - toe hulle vir hulle lewens gevrees het, was die sterk manne van die see, magteloos. Hulle het in die proses, toe hulle in vrees gebewe het, nederigheid geleer. Hulle het geweet dat hulle nie die see, wat hulle so goed ken, kan beheer nie; en daardeur kon hulle die Here se wonderbaarlike ingryping ervaar.Of, soos Franklin D Roosevelt dit gestel het, 'n gladde see het nooit 'n bekwame seeman gekweek nie.Omarm die stryd, want jy weet dat die toets van jou geloof volharding voortbring; Julle moet egter enduit volhard. Dan sal julle julle lewensdoel bereik en geestelik gesond wees. Julle sal niks kortkom nie. Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 23, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Jakobus 1:2-4 My broers en susters, wanneer julle in allerhande beproewings beland, moet julle eintlik baie bly wees. Julle weet mos: Wanneer ’n mens se geloof ’n toets deurstaan, veroorsaak dit dat jy kan volhard. Julle moet egter enduit volhard. Dan sal julle julle lewensdoel bereik en geestelik gesond wees. Julle sal niks kortkom nie. (NLV) Dit is ‘n feit dat alle mense op een of ander stadium lyding gaan beleef. Dit is onmoontlik om ons lewens daarsonder voor te ste...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Onstuimige See Veroorsaak Veerkragtige Geloof

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 23, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!