EPISODE · Jun 19, 2026 · 12 MIN
#OntbytMetDoepieEnNina - Kurt Darren(Langarm & Liefde)
from GROOTfm 90.5 · host GROOTfm 90.5
Na die massiewe sukses van onlangse treffers “6 7” en “Hop Hop Spinnekop” neem Suid-Afrikaanse trefferkunstenaar Kurt Darren aanhangers terug na waar hulle oorspronklik op sy musiek verlief geraak het - die dansvloer. “Langarm en Liefde” is propvol aansteeklike energie, drywende ritme en romantiese "flair" - ’n lied gemaak vir draai onder die ligte, stof wat spat van die dansvloer en harte wat saam met die musiek klop.
Embed this episode
Ready to play
#OntbytMetDoepieEnNina - Kurt Darren(Langarm & Liefde)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.