#OntbytMetDoepieEnNina - Tamlyn Wessels (Nie so diep nie) episode artwork

EPISODE · May 11, 2026 · 13 MIN

#OntbytMetDoepieEnNina - Tamlyn Wessels (Nie so diep nie)

from GROOTfm 90.5 · host GROOTfm 90.5

Tamlyn Wessels kom gesels oor "Dis Nie So Diep Nie" ’n versameling herkenbare stories oor liefde, waardes, groei en optimisme – toegewerk in warm melodieë en radio‑vriendelike produksie. Dit dui op ’n opwindende nuwe hoofstuk in Tamlyn se loopbaan en bevestig haar verder as een van Afrikaanse pop se mees belowende nuwe stemme. Met die vrystelling van die EP word die titelsnit “Nie So Diep Nie” ook bekendgestel, saam met ’n diepgaande musiekvideo wat Tamlyn se storie met Guillain‑Barré‑sindroom vertel, so hou die tissues naby. Die video bevat ook egte beeldmateriaal uit Tamlyn se tyd in die hospitaal tydens haar jonger jare – ’n eerlike, rou en lewensgetroue kykie na haar persoonlike reis.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 11, 2026

Embed this episode

Ready to play

#OntbytMetDoepieEnNina - Tamlyn Wessels (Nie so diep nie)

0:00 13:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of GROOTfm 90.5?

This episode is 13 minutes long.

When was this GROOTfm 90.5 episode published?

This episode was published on May 11, 2026.

Can I download this GROOTfm 90.5 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!