#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 6 Julie episode artwork

EPISODE · Jul 6, 2026 · 4 MIN

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 6 Julie

from GROOTfm 90.5 · host GROOTfm 90.5

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul luisteraars is wat hulle dryf om interessante inhoud te skep en dag na dag luisteraars met relevante nuus en inhoud ingelig te hou en ook ‘n stem te gee aan die wat stemloos is. Elke oggend saam met Doepie en Nina is energiek, opwindend, insiggewend en ‘n emotional rollercoaster, want hulle lag soms tot hulle huil, of vertel ander se stories met ‘n traan… Vergeet wat jy weet van tradisionele oggend radio en maak reg vir ONTBYT saam met Doepie en Nina. Nina is avontuurlustig, mal daaroor om die wêreld vol te reis en is passievol oor haar familie en vriende. Sy bring die meeste hart saam na elke uur op lug. Vir stories en geselskap wat maak dat jy uit jou maag wil lag, spandeer jou middae saam Nina op die #GROOTtrek.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 6, 2026

Embed this episode

Ready to play

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 6 Julie

0:00 4:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of GROOTfm 90.5?

This episode is 4 minutes long.

When was this GROOTfm 90.5 episode published?

This episode was published on July 6, 2026.

Can I download this GROOTfm 90.5 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!