Ontdek Potensiaal episode artwork

EPISODE · Feb 11, 2025 · 2 MIN

Ontdek Potensiaal

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailFilipense 1:9-10 Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, Verantwoordelikhede, druk en pligte voel asof hulle ons wil vasdruk en verswelg. Ja, dis die werk, die kinders, die huishouding … Ek moet dit doen, ek moet dat doen. Ek is seker jy het ook al daardie onophoudelike, versmorende gevoel van verpligtinge ervaar!‘n Rukkie gelede het die pastoor by ons kerk oor hierdie einste ding gepraat. Hy het iets gesê wat my regtig getref het; dit het my laat besef dat dit in 'n groot mate ons eie houding is wat baie van hierdie druk veroorsaak.Hier is die kern wat hy gesê het: "Ek kom daarby uit” is belangriker as "ek moet daarby uitkom."Ek bid vir my vriende, nie … ek moet vir my vriende bid nie. Ek is vrygewig teenoor diegene by die werk, nie ... ek moet vrygewig teenoor hulle wees nie. Ek help my vriend wat swaarkry, nie ... Ek moet my vriend wat swaarkry help nie.Daar is baie meer vreugde, meer vryheid, meer potensiaal in "ek kom daarby uit" as "ek móét daarby uitkom". Miskien is dít wat die apostel Paulus besef het, toe hy hierdie wonderlike gebed vir sy vriende vanuit sy kerker in die dodesel gebid het:Filippense 1:9-10 Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees,"Ek moet" skep laste. "Ek doen dit" skep potensiaal.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 11, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Filipense 1:9-10 Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, Verantwoordelikhede, druk en pligte voel asof hulle ons wil vasdruk en verswelg. Ja, dis die werk, die kinders, die huishouding … Ek moet dit doen, ek moet dat doen. Ek is seker jy het ook al daardie onophoudelike, versmorend...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Ontdek Potensiaal

0:00 2:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 11, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!