Onthou Jou Beloning episode artwork

EPISODE · Apr 13, 2024 · 2 MIN

Onthou Jou Beloning

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailKolossense 3:23,24 Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie. Weet dat die Here julle met ’n erfdeel sal beloon. Die Eienaar vir wie julle werk, is Christus! (NLV) Dit kan jou vir ‘n kort rukkie laat goed voel wanneer jy ander mense beïndruk. As jy jou baas beïndruk, kan jy dalk 'n verhoging, en of, 'n bevordering kry. Maar daar is iets baie belangriker, iets baie groter hier op die spel.Ons het gister in Kolossense 3 gesien dat daar 'n fyn balans bestaan tussen om goeie werk te lewer, en om onder die druk te wees om mense te behaag.Kolossense 3:23,24 Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie. Weet dat die Here julle met ’n erfdeel sal beloon. Die Eienaar vir wie julle werk, is Christus! (NLV)Gee onder alle omstandighede slegs die beste in alles wat jy doen. Maar in plaas daarvan om jou Godgegewe talente bloot te gebruik om ander te probeer beïndruk, gebruik dit om God te verheerlik. Dis waar die vryheid lê. Dis waar jy vervulling sal beleef. En dit op sigself kan vir jou korttermyn belonings bring.Maar daar is 'n groter prentjie; 'n baie groter prentjie, vir dit alles:Want as julle werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie, sal Christus julle met ’n erfdeel beloon.Kom ek gee jou die keuse: Sal jy eerder populêr wil wees en mense beïndruk en deur hulle beloon word, of wil jy eerder 'n beloning - of dit nou in hierdie lewe, of in die ewigheid is -  van God ontvang? Dis nie ‘n eenvoudige keuse nie, nè? Ons kan so maklik van koers afdwaal, want die lokmiddel van 'n korttermyn beloning kan baie aantreklik lyk.Eenvoudig gestel, watter beloning sal groter wees? Wie is in staat om jou meer en vir langer - vir die ewigheid - te beloon? Die mense op hierdie aarde, of God self?Onthou dat jy jou beloning van die Here sal ontvang, want dis wat Hy aan sy volk beloof het.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 13, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Kolossense 3:23,24 Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie. Weet dat die Here julle met ’n erfdeel sal beloon. Die Eienaar vir wie julle werk, is Christus! (NLV) Dit kan jou vir ‘n kort rukkie laat goed voel wanneer jy ander mense beïndruk. As jy jou baas beïndruk, kan jy dalk 'n verhoging, en of, 'n bevordering kry. Maar daar is iets baie belangriker, iets baie groter hier op die spel. Ons het gister in Kolossense 3 gesien dat daa...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Onthou Jou Beloning

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 13, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!