EPISODE · Jul 15, 2026 · 8 MIN
Oom Henry van Wellington
from Driesestig · host RSG
Oom Henry Slamet was 'n gewilde skoenmaker op Wellington. Hy was een van die Bolandse dorpie se bekendste en geliefde inwoners, en deel van Wellington se geskiedenis. Met sy knap vaardigheid en absolute toewyding het hy nuwe lewe gegee aan skoene wat ander lankal sou weggooi. Oom Henry is onlangs oorlede. Haidee Muller-Isaacs gesels met die skrywer Daniël Lötter oor sy herinneringe van dié besonderse mens.
Embed this episode
Ready to play
Oom Henry van Wellington
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.