Skip to content
Oom Ockie Botha se liefde vir die plaaskinders episode artwork

Dec 19, 2021 11 min

Oom Ockie Botha se liefde vir die plaaskinders

from Driesestig Hosted by RSG

Haidee Muller-Isaacs het op Oudtshoorn by oom Ockie Botha gaan kuier. Hy was 'n welbekende en geliefde boer in die Voorbedacht-Matjiesrivierdistrik. Hy gesels oor die ou dae en sy liefde vir die plaaskinders van die vallei. Op die ouderdom van 90 klim hy steeds in sy kar en gaan deel vrugte uit vir hulle, selfs al woon hy al 'n hele ruk op die dorp. Sy hart lê steeds daar onder die Swartberge, sê hy…

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Oom Ockie Botha se liefde vir die plaaskinders

0:00 11:14

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 11 minutes long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on December 19, 2021.

Can I download this Driesestig episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.