EPISODE · Jul 21, 2023 · 1 MIN
Oor die repokoers, gholf en kuns
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Wanneer laas het dit so lekker gevoel om te weet dat jou huispaaiement die einde van die maand dieselfde gaan bly? Die Reserwebank het gister die repokoers onveranderd gelaat en meeste van ons is verlig. Ek sal Maandag meer vertel oor die besonderhede van die beleidsverklaring, maar het vir een week genoeg gepraat oor inflasie en rentekoerse. Daarom het ek vanoggend twee heel ander stories. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Oor die repokoers, gholf en kuns
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.