Oorwin Finansiële Stres (4) episode artwork

EPISODE · May 15, 2025 · 2 MIN

Oorwin Finansiële Stres (4)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Timoteus 6:9-10 Maar mense wat begeer om ryk te wees, val in versoeking en trap in die strik van baie dwase en skadelike begeertes wat hulle in die verderf en ondergang stort. Want die liefde vir geld is die wortel van alle soorte kwaad. En sommige mense wat geld begeer, het weggedwaal van die geloof en hulleself met baie ellende deurboor. (NLV) Of jy nou ryk is, of arm is, of iewers tussenin, jy is altyd in die versoeking om méér te wil hê. En dit is verstommend hoe bedrewe die bemarkingsghoeroes van hierdie wêreld geword het om ons behoefte aan onmiddellike bevrediging, te misbruik.Dis regtig ‘n groot mylpaal, nè?Ek wil jou vertel, daar was langs die pad tye, toe die finansies nie genoeg was om vir alles te voorsien nie, wat ons nie geweet het of ons die bediening sou kon volhou nie. Maar God is 'n getroue God. Enigiemand wat al ooit in nood was en na Hom gegaan het vir hulp, sal weet dat Hy op een of ander manier; dikwels op maniere wat ons nie verwag nie, of met 'n tydsberekening wat ons nie kan waardeer nie, opdaag om in ons behoeftes te voorsien. Wanneer dit gebeur, moet jy jou kop in skaamte laat sak en wonder waarom jy soveel dinge, bo en behalwe wat jy nodig het, in die aangesig van so 'n getroue God, begeer? 1 Timoteus 6:9-10 Maar mense wat begeer om ryk te wees, val in versoeking en trap in die strik van baie dwase en skadelike begeertes wat hulle in die verderf en ondergang stort. Want die liefde vir geld is die wortel van alle soorte kwaad. En sommige mense wat geld begeer, het weggedwaal van die geloof en hulleself met baie ellende deurboor. (NLV)Moenie toelaat dat die wetenskaplik geteikende bemarking van hierdie wêreld jou in die strik van onmiddellike bevrediging lok nie, want die finansiële stres wat daarmee gepaard gaan … is eenvoudig nie die moeite werd nie.Want die liefde vir geld is die wortel van alle soorte kwaad.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 15, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Timoteus 6:9-10 Maar mense wat begeer om ryk te wees, val in versoeking en trap in die strik van baie dwase en skadelike begeertes wat hulle in die verderf en ondergang stort. Want die liefde vir geld is die wortel van alle soorte kwaad. En sommige mense wat geld begeer, het weggedwaal van die geloof en hulleself met baie ellende deurboor. (NLV) Of jy nou ryk is, of arm is, of iewers tussenin, jy is altyd in die versoeking om méér te wil hê. En dit is verstommend hoe ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Oorwin Finansiële Stres (4)

0:00 2:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 15, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!