Oorwin Finansiële Stres (5) episode artwork

EPISODE · May 16, 2025 · 3 MIN

Oorwin Finansiële Stres (5)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 9:6-8 Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk. Een van die redes waarom Jesus destyds so 'n groot impak op die mense gemaak het, was omdat Hy in die aangesig van die brutale realiteite van die Grieks-Romeinse wêreld, en die korrupsie van Israel se godsdienstige leiers, 'n boodskap van radikale onselfsugtigheid verkondig en uitgeleef het.In 1836 het George en Mary Müller die Ashley Down-kinderhuis in Bristol, Engeland, gestig. Hulle was geensins ryk nie. Inteendeel hulle was in werklikheid arm. Die Müllers kon dikwels nie in die basiese behoeftes voorsien nie. Hulle het met net dertig dogters begin. Soos die jare aangestap het, het hulle verskeie weeshuise gestig, en uiteindelik het hulle meer as 10 000 kinders versorg. Hulle het nooit vir finansiële bystand gevra nie, bloot omdat hulle geglo het dat God deur gebed in hul behoeftes sou voorsien. Op merkwaardige wyse het skenkings oor en oor opgedaag … en dit was telkens net betyds.Behalwe vir hul onmiddellike impak op duisende kinders en gesinne, bly die Müllers se lewens tot vandag toe nog ‘n groot inspirasie vir mense soos ek en jy om mildelik te gee ten spyte van ons beperkte middele.2 Korintiërs 9:6-8 Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk.Al is dit kontra-intuïtief, is een van die beste maniere om finansiële stres te oorkom, die onselfsugtige daad om vrygewig te gee. Want hy wat karig saai, sal karig maai, maar hy wat volop saai, sal volop maai.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 9:6-8 Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk. Een van die redes waarom Jesus destyds so 'n groot impak op die mense gemaak het, was omd...

NOW PLAYING

Oorwin Finansiële Stres (5)

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 16, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan Mail2 Korintiërs 9:6-8 Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. En God...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!