Oorwin Reuse episode artwork

EPISODE · Feb 26, 2025 · 2 MIN

Oorwin Reuse

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Samuel 11: 2,3 Eendag het hy na sy middagslapie opgestaan en op die dak van die paleis gaan rondstap. Van die dak af het hy 'n vrou sien bad. Sy was 'n baie mooi vrou. Dawid het oor haar laat navraag doen, en iemand het gesê: “Dit is Batseba dogter van Eliam, die vrou van Urija die Hetiet.” Sukses is 'n onberekenbare ding. Jy kan vir die mense rondom jou na 'n baie suksesvolle persoon lyk, terwyl jy eintlik misluk waar dit regtig saak maak – by jou huis, in jou gesin, in jou huwelik, in die diepste gedagtes en bedoelings van jou hart.Kom ons kyk na Dawid se groot oorwinning oor die reus Goliat. As jong seun, lank voordat hy koning geword het, het die jong Dawid teen 'n reusagtige Filistyn, opgestaan, terwyl die res van Israel se leër in vrees weggeskram het, en hom met 'n enkele klip uit sy slingervel doodgemaak.'n Wonderlike storie. 'n Groot oorwinning vir Israel. 'n Gebeurtenis wat vir Dawid bekendheid laat verwerf het. Dit het hom gevestig op die pad as ‘n magtige vegter en uiteindelik die koning van God se eie volk.Maar Dawid se lewe was nie sonder vlek of rimpel nie. Jare later het hy as koning een persoon met voorbedagte rade in ‘n geveg ingestuur. Waarom?2 Samuel 11-2,3 Eendag het hy na sy middagslapie opgestaan en op die dak van die paleis gaan rondstap. Van die dak af het hy 'n vrou sien bad. Sy was 'n baie mooi vrou. Dawid het oor haar laat navraag doen, en iemand het gesê: “Dit is Batseba dogter van Eliam, die vrou van Urija die Hetiet.”As jy verder lees, ontdek jy dat Dawid agteraf gereël het om Urija in die geveg te laat sneuwel. Toe Urija uit die pad uit was, kon Dawid sy vrou Batseba, as sy eie neem. Moord en owerspel op een slag.Sien jy? Dawid het Goliat verslaan, maar uiteindelik teen Batseba verloor. Wees versigtig vir die reuse wat jou weglok van wat reg is, weg van God af. Die verborge oorwinnings is soveel belangriker as die publieke oorwinnings.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 26, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Samuel 11: 2,3 Eendag het hy na sy middagslapie opgestaan en op die dak van die paleis gaan rondstap. Van die dak af het hy 'n vrou sien bad. Sy was 'n baie mooi vrou. Dawid het oor haar laat navraag doen, en iemand het gesê: “Dit is Batseba dogter van Eliam, die vrou van Urija die Hetiet.” Sukses is 'n onberekenbare ding. Jy kan vir die mense rondom jou na 'n baie suksesvolle persoon lyk, terwyl jy eintlik misluk waar dit regtig saak maak – by jou huis, in jou gesin,...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Oorwin Reuse

0:00 2:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 26, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!