Op eie stroom in die Baviaanskloof episode artwork

EPISODE · Nov 24, 2025 · 7 MIN

Op eie stroom in die Baviaanskloof

from Driesestig · host RSG

Vyftien jaar gelede het Melloson Allen uit die Baai na ‘n gemeenskapsplaas in die Baviaanskloof getrek, om daar saam met haar man Donald onafhanklik van krag- en watervoorsieningsnetwerke te woon. Intussen is twee kinders gebore, Donald se leerprodukte het gesogte artikels geword, en Melloson het betrokke geraak by die Baviaanskloof Growth Initiative. Mariska Spoormaker het met haar gesels.

NOW PLAYING

Op eie stroom in die Baviaanskloof

0:00 7:28

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 7 minutes long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on November 24, 2025.

What is this episode about?

Vyftien jaar gelede het Melloson Allen uit die Baai na ‘n gemeenskapsplaas in die Baviaanskloof getrek, om daar saam met haar man Donald onafhanklik van krag- en watervoorsieningsnetwerke te woon. Intussen is twee kinders gebore, Donald se...

Can I download this Driesestig episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!