Op pad na Vernietiging episode artwork

EPISODE · Oct 2, 2025 · 2 MIN

Op pad na Vernietiging

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 7:13-14 “Gaan die koninkryk deur die nou poort binne. Want wyd is die poort, en breed is die pad wat na ondergang lei, en daar is massas mense wat daar ingaan. Hoe nou is die poort, en hoe smal is die pad na die lewe nie! Min is die mense wat dit kry!” (NLV) Die verhouding tussen werk en rus is interessant. Baie mense werk so hard dat dit hulle vernietig. Ander mense ly weer aan ‘n ander siekte, naamlik: ‘te min werk en te veel rus’, wat hulle tot verveeldheid en eensaamheid dryf.Dit is nie altyd maklik om 'n gelukkige middeweg tussen oorwerk en ‘niks-werk’ te vind nie. Wanneer ons jonk is en hard werk, al is dit ook baie bevredigend, hoop ons tog dat dit op 'n stadium makliker sal word. Ons verlang eintlik maar net na 'n gemaklike, kommervrye bestaan.Dit is uitputtend om die regte ding te probeer doen wanneer almal anders die teenoorgestelde doen, nè? Dis beter om net voort te gaan en op die beste te hoop. Dit werk vir al die ander ouens.Die maklike lewe is so aanloklik, nie waar nie? Die legendariese rockgroep ACDC, van die 1970’s, het destyds 'n treffer gehad met hul aansteeklike Rock liedjie, "Highway to Hell". Die lirieke praat van: Geen stoptekens, geen spoedbeperking. Niemand gaan my vertraag nie. Soos 'n wiel, gaan dit draai. Ek is op die snelweg na die hel. Snelweg na die hel.Baie mense het met soveel ywer saamgedans op daardie wysie.'n Paar jaar gelede het C.S. Lewis, die skrywer en teoloog, dit so gestel: Die veiligste pad na die hel is die geleidelike een – die sagte helling, sag onder die voete, sonder skielike draaie, sonder mylpale, sonder wegwysers.En 'n paar duisend jaar tevore het Jesus dit so gestel:Matteus 7:13-14 “Gaan die koninkryk deur die nou poort binne. Want wyd is die poort, en breed is die pad wat na ondergang lei, en daar is massas mense wat daar ingaan. Hoe nou is die poort, en hoe smal is die pad na die lewe nie! Min is die mense wat dit kry!” (NLV)Moenie mislei word nie. Die maklike pad is die fatale snelweg na die hel.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 2, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Matteus 7:13-14 “Gaan die koninkryk deur die nou poort binne. Want wyd is die poort, en breed is die pad wat na ondergang lei, en daar is massas mense wat daar ingaan. Hoe nou is die poort, en hoe smal is die pad na die lewe nie! Min is die mense wat dit kry!” (NLV) Die verhouding tussen werk en rus is interessant. Baie mense werk so hard dat dit hulle vernietig. Ander mense ly weer aan ‘n ander siekte, naamlik: ‘te min werk en te veel rus’, wat hulle tot verveeldheid e...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Op pad na Vernietiging

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 2, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!