Op Rotsvaste Grond episode artwork

EPISODE · Jan 2, 2025 · 2 MIN

Op Rotsvaste Grond

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJesaja 40:27-28 Israel, hoe kan jy dan sê: “Die Here sien nie my moeilikheid raak nie”? Hoe kan jy beweer: “God weier om na my saak te luister”? Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die Here van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie. Soos ons hierdie nuwe jaar instap … is dit belangrik om die regte voet voor te sit; om op vaste grond te stap, nè? ‘n Grondslag is tog belangrik, nie waar nieWil jy eerder op vaste grond, of deur dryfsand loop? Alhoewel ‘n mens nie tweemaal oor die korrekte antwoord hoef te dink nie, kies baie mense ongelukkig onwetend laasgenoemde. Hoe doen hulle dit? Wel, hulle stap die nuwe jaar in met die vertroue dat al hul hoop en drome tot vervulling sal kom; dat die lewe en die mense daarin, hulle goed sal behandel; dat hulle hierdie jaar gesond, ryk en wys sal wees.En dan gebeur daar 'n tragedie; kom daar 'n verlies, of 'n storm oor hul pad. In April verlede jaar het 'n man met 'n mes in 'n deftige winkelsentrum ongeveer 300 meter van ons kantoor af, amok gemaak. Hy het sewe mense doodgemaak en baie meer beseer. Niemand het dit voorsien nie. Niemand!Daardie mense het op 'n sonnige Saterdagmiddag gaan inkopies doen …. toe tref die tragedie! Ja, niemand wens dit vir enigiemand toe nie, maar tragedies gebeur. Jesaja 40:27-28 Israel, hoe kan jy dan sê: “Die Here sien nie my moeilikheid raak nie”? Hoe kan jy beweer: “God weier om na my saak te luister”? Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die Here van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie.Op hierdie stadium was die Israeliete reeds sewentig jaar, byna drie geslagte, onder sulke moeilike omstandighede dat hulle moedeloos gevoel het. Dit maak nie saak hoeveel jou wêreld ontwrig word nie, God is jou vaste grond. Hy was dit nog altyd. Hy sal dit altyd wees.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 2, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Jesaja 40:27-28 Israel, hoe kan jy dan sê: “Die Here sien nie my moeilikheid raak nie”? Hoe kan jy beweer: “God weier om na my saak te luister”? Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die Here van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie. Soos ons hierdie nuwe jaar instap … is dit belangrik om die regte voet voor te sit; om op vaste grond te stap, nè? ‘n ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Op Rotsvaste Grond

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 2, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!