EPISODE · Apr 27, 2023 · 1 MIN
Op Vryheidsdag
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Op Vryheidsdag kan ons maklik praat oor al die probleme wat Suid-Afrika in die gesig staar en vra, waar is die ekonomiese vryheid? Ek wil argumenteer dat ons ver gekom het en dat daar hoop is, maar dit vereis ʼn spesifieke argument, so luister asseblief na hierdie storie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Op Vryheidsdag
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.