EPISODE · Feb 21, 2024 · 1 MIN
Openbare ondernemings, die NGV, en die rol van staat in ons ekonomie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Begrotingsrede gaan hoofsaaklik oor die owerheid se planne rondom besteding, belasting en die finansiering van die tekort. Tog is dit ook ʼn geleentheid om meer te sê oor makro-ekonomiese beleid en raak dit aan wat die rol van die staat in die ekonomie moet wees. Vandag se rede gaan ook vir ons meer hiervan vertel. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Openbare ondernemings, die NGV, en die rol van staat in ons ekonomie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.