EPISODE · May 27, 2024 · 2 MIN
Opmerkings is goed, maar duidelikheid is beter
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Wat sentrale banke sê is net so belangrik soos wat hulle doen. Die afgelope week het die rand verswak op grond van opmerkings van ʼn lid van die Amerikaanse Federale Reserwe Raad wat gesê het dat rentekoerse in die VSA dalk nog lank hoog gaan bly. Hier in Suid-Afrika verwag ontleders dat die Monetêre Beleidskomitee die repokoers onveranderd gaan los maar is reg om fyn te luister na die toon van die verklaring. Hoekom sê Sentrale Bankiers nie net wat hulle dink en beplan nie? Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Opmerkings is goed, maar duidelikheid is beter
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.