Opregte Liefde episode artwork

EPISODE · Mar 23, 2025 · 2 MIN

Opregte Liefde

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 1:22 Julle is van julle sondes gereinig toe julle die waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle sorg dat julle mekaar van harte liefhet, al vra dit inspanning. (NLV) Soveel van die venynigheid wat ons deesdae rondom ons beleef, spruit uit 'n diepgesetelde, trotse oortuiging dat "ek die enigste een is, wat reg is." Jy kan nie 'n koerant optel sonder om te lees van een groep wat beledigings en kritiek na ander slinger nie.Natuurlik is daar iets soos objektiewe waarheid; objektiewe reg en verkeerd. Kyk na die bose debat tussen die mense wat vir vroue se sogenaamde "voortplantingsregte" stry en dié wat pro-lewe is. As ons objektief na die saak kyk; na 'n onbevooroordeelde standpunt gebaseer op feite en verifieerbare bewyse, eerder as na persoonlike gevoelens of opinies, moet ons erken, dat dit nie reg kan wees om die lewe van 'n ongebore kind te neem nie. Kan ons?Tog word argumente te dikwels aangevuur deur trots … my idees is meer korrek as joune... En vir my om te wen, moet jy verloor. Dis hoe dit werk.Wat egter regtig lelik is, is om te sien hoe Christene iemand wat van hulle verskil, met die Bybel oor die kop slaan. Dis baie hartseer om te sê, maar te veel Christene doen dit … en hoe kan dit moontlik reg wees?Kyk wat die apostel Petrus aan vervolgde Christene sê:1 Petrus 1:22 Julle is van julle sondes gereinig toe julle die waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle sorg dat julle mekaar van harte liefhet, al vra dit inspanning. (NLV)Ja, my vriend, leef jou lewe in reinheid; gehoorsaam God se waarheid  - selfs wanneer die res van die wêreld nie met jou saamstem nie. Maar doen dit met liefde; liefde vir diegene wat met jou saamstem en liefde vir diegene wat van jou verskil. Want waarheid sonder liefde is nie net lelik nie, dit is eenvoudig verkeerd!Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê.  Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Petrus 1:22 Julle is van julle sondes gereinig toe julle die waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle sorg dat julle mekaar van harte liefhet, al vra dit inspanning. (NLV) Soveel van die venynigheid wat ons deesdae rondom ons beleef, spruit uit 'n diepgesetelde, trotse oortuiging dat "ek die enigste een is, wat reg is." Jy kan nie 'n koerant optel sonder om te lees van een groep wat beledigings en ...

NOW PLAYING

Opregte Liefde

0:00 2:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 23, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Petrus 1:22 Julle is van julle sondes gereinig toe julle die waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle sorg dat julle mekaar van harte liefhet, al vra dit...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!