Ouerskap: Bybelse Pa-wees episode artwork

EPISODE · Feb 23, 2021 · 47 MIN

Ouerskap: Bybelse Pa-wees

from Radio Scriptura

Bybelse Pa-wees vloei vanuit God se skeppingsorde vir die mens en die huwelik met die man as hoof van sy gesin. Ons moet Pa-wees deur die lens van God se verbond met Sy volk sien. 3:43  Om my rol as man in die lig van God se skeppingsorde uit te leef. 6:43  Jy kan nie 'n Bybelse pa wees as jy nie 'n verhouding met God het nie. 9:50  Man moet verantwoordelikheid vat van hul huis en gesin. 19:32  Om my rol as man in my huis in die lig van God se plan met die huwelik uit te leef. 26:50  Vaders moet hul kinders help om God se wil te ontdek, nie hul eie nie. 27:58  Om my rol as vader van my kinders in die lig van my hemelse Vader uit te leef. 32:46  Die vader speel 'n kardinale rol met die vind van 'n lewensmaats. 34:45  Om my rol as verbondsouer in die lig van God se verbondsbeloftes uit te leef. 39:36  Die pa moet sy vrou en gesin begelei na die troon van genade.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 23, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Ouerskap: Bybelse Pa-wees

0:00 47:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 47 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on February 23, 2021.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!