Ouerskap: Dissipline episode artwork

EPISODE · Feb 9, 2021 · 44 MIN

Ouerskap: Dissipline

from Radio Scriptura

Ouers is deur God aangestel oor die kinders en word geroep om met gesag kinders in hierdie lewe te lei. Ouers moet binne die Bybelse grense optree as hulle kinders sondig en ouers mag ook optree wanneer hulle kinders sondig. 4:24 Die punt van Bybelse dissipline is hartsverandering van kinders. 8:34 Hoe kan ek as herder my kind lei dat hy/sy by die Here uitkom? 16:43 Ouers moet konsekwent wees in hul dissipline. 22:00 Vaders se foutiewe gedrag reflekteer dikwels 'n verwronge beeld van God, die Vader. 29:20 Dis belangrik dat kinders Bybelse gesagsordes verstaan. 36:40 Dissipline wat nie in liefde gedoen word nie, is onbybels en lei tot mishandeling. 39:40 Dit is belangrik om vergifnis te vra wanneer ouers gefouteer het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 9, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Ouerskap: Dissipline

0:00 44:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 44 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on February 9, 2021.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!