Ouerskap: Wat is vir God belangrik mbt ouerskap? episode artwork

EPISODE · Jan 19, 2021 · 45 MIN

Ouerskap: Wat is vir God belangrik mbt ouerskap?

from Radio Scriptura · host Scriptura

Die leer en lewe van ouers moet in pas wees met God se skeppingsplan en verbond met Sy volk.  Die  beeld van God as Vader van Sy kinders, en Sy woord as basis waaruit ons kinders opvoed, is die fondamentele riglyne vir Christen ouerskap. Die nuwe reeks oor ouerskap begin met 6 raakpunte: 02:11     Wat is bybelse ouerskap? Herderskap Dissipline Bybelse pa-wees Bybelse ma-wees Bybelse kind-wees 11:19     Waarin is ouerskap gesetel? God se skeppingsdoel God se verbond met Sy volk 20:00     Wat modelleer ouers se verhouding met Christus aan hul kinders? Verbondsgemeenskap Beeld van Vaderskap 29:16     Hoe leer ons ons kinders van God? Voed kinders op vir God en nie vir onsself nie 37:24     Gee die aflosstokkie aan. Modelleer God se wêreldbeeld 43:38     Die voorbeeld van Timoteus. 2 Timoteus 1:5 Ek dink ook aan jou opregte geloof, dieselfde geloof wat al in jou ouma Loïs en in jou ma Eunice was, en wat, daarvan is ek oortuig, ook in jou is. 2 Timoteus 1:13-14 Neem die woorde wat jy van my gehoor het, as voorbeeld van gesonde verkondiging en volg dit na in die geloof en liefde wat ons in Christus Jesus het. Wat aan jou toevertrou is, is goed. Bewaar dit deur die Heilige Gees wat in ons woon.

NOW PLAYING

Ouerskap: Wat is vir God belangrik mbt ouerskap?

0:00 45:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 45 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on January 19, 2021.

What is this episode about?

Die leer en lewe van ouers moet in pas wees met God se skeppingsplan en verbond met Sy volk.  Die  beeld van God as Vader van Sy kinders, en Sy woord as basis waaruit ons kinders opvoed, is die fondamentele riglyne vir Christen ouerskap. Die nuwe...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!