EPISODE · Feb 12, 2025 · 1 MIN
PACOFS Spotlight 12 Februarie 2025
from Mid-Morning Magic · host OFM
Die PACOFS Spotlight is ‘n vertoonvenster vir geleenthede uit die hart van die uitvoerende kunste in die Vrystaat, elke Woensdag om 09:45 saam met Yolanda Maartens op OFM. Hierdie week is die kollig op die produksie ‘Wildste-Woesterste-Westererstestesteste-Storie.....Ooit! ’. Kaartjies vir die produksies is beskikbaar by Webtickets of die PACOFS-besprekingskantoor by 051 447 7771.
Embed this episode
NOW PLAYING
PACOFS Spotlight 12 Februarie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.