PADKAARTE episode artwork

EPISODE · May 4, 2017 · 35 MIN

PADKAARTE

from Radioteater · host RSG

Padkaarte is 'n samestelling van drama, poësie en prosa, spesiaal vir die radio opgevoer deur sewe van die agt finaliste van die Nasionale Toneelspelkompetisie van 2016. Dit is 'n nuwe konsep om jong talent aan RSG se luisteraars bekend stel.Die jong akteurs is Tomley van Vuuren, Wian Taljaard, Cantona James, Mia van der Merwe, Rene Cloete, Jana van der Merwe en Jeani Heyns. Hulle reis onder andere deur Adam Small se “Krismis van Map Jacobs”, Odette Schoeman se roman “Swartskaap”, Elisabeth Eybers se “Portret”, Jeanne Goosen se “Paw-paw vir my darling” en Tilla Diedericks se “Jong Dames Dinamiek”. Die Nasionale Toneelspelkompetisie vir hoërskoolleerlinge word jaarliks deur die Hoërskool Bellville aangebied, onder leiding van Herman van der Westhuizen.

NOW PLAYING

PADKAARTE

0:00 35:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 35 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on May 4, 2017.

What is this episode about?

Padkaarte is 'n samestelling van drama, poësie en prosa, spesiaal vir die radio opgevoer deur sewe van die agt finaliste van die Nasionale Toneelspelkompetisie van 2016. Dit is 'n nuwe konsep om jong talent aan RSG se luisteraars bekend stel.Die...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!