EPISODE · Apr 13, 2025 · 24 MIN
[Palmsondag] Dra Jesus se Klere | Pierre Engelbrecht
from ekerk Boodskap | Die Podcast · host ekerk
Jy’s genooi! Palmsondag by eKerk Lewendig "Dra Jesus se Klere" Palmsondag is meer as net die begin van die Lydensweek – dit is ’n uitnodiging om stil te staan voor ’n hemelse klerekas: Dra jy koningsklere of slawekleure? ’n Kroon of ’n kruis? Gooi jy jou voorskoot neer, of trek jy dit aan? Sluit aan by ons Palmsondag-preek en ontdek wat dit beteken om nie net agter Jesus aan te stap nie, maar soos Hy te lyk. ’n Preek oor Markus 11 Filippense 2 – en wat dit vandag beteken om Jesus te volg met ’n voorskoot eerder as ’n kroon. #DraJesusSeKlere #Palmsondag #eKerkLewendig
Embed this episode
NOW PLAYING
[Palmsondag] Dra Jesus se Klere | Pierre Engelbrecht
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.