Party Kerke is nie So Vriendelik Nie episode artwork

EPISODE · Jun 5, 2025 · 2 MIN

Party Kerke is nie So Vriendelik Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJakobus 2:2-4 Gestel daar kom iemand in julle samekoms in met duur juwele en baie mooi klere aan, en daar kom terselfdertyd ook iemand in wat brandarm is en verslete klere aanhet. As julle dan ’n ophef maak van die persoon met die deftige klere, en julle sê vir hom: “U moet asseblief hier gemaklik kom sit,” maar vir die arm man sê julle: “Jy kan maar daar anderkant gaan sit,” of: “Kom sit hier op die vloer,” sal julle nie toegee dat julle diskrimineer en mense op grond van verkeerde oorwegings beoordeel nie? Ons mense is snaakse wesens – ja, hulle is beslis snaaks as dit kom by die aanvaarding van mense wat hulle nie ken nie. Dit is nogal ‘n bewys daarvan dat ons groepswesens is. Ons vorm graag groepe en hou daarby. Dit is 'n goeie ding ... maar soms, laat ons eerlik wees, is dit ook nie so ‘n goeie ding nie.Was jy al ooit in ‘n nuwe skool, of nuut in een of ander sosiale omgewing? Miskien het jy pas 'n nuwe werk begin. Almal daar weet presies hoe die dinge werk. Almal ken die mense. Hulle is 'n groep … en jy moet nog touwys gemaak word. Jy wil deel word van die groep, maar dit is nie altyd maklik nie.Ek en my vrou is al verskeie kere deur die proses om deel van 'n kerkgemeenskap te word. En kan ek vir jou sê, sommige kerke is nie so vriendelik nie – dis hartseer, maar waar. Mense hou daarvan om in hul klieks te bly en soms kan hulle nogal veroordelend wees.Jakobus 2:2-4 Gestel daar kom iemand in julle samekoms in met duur juwele en baie mooi klere aan, en daar kom terselfdertyd ook iemand in wat brandarm is en verslete klere aanhet. As julle dan ’n ophef maak van die persoon met die deftige klere, en julle sê vir hom: “U moet asseblief hier gemaklik kom sit,” maar vir die arm man sê julle: “Jy kan maar daar anderkant gaan sit,” of: “Kom sit hier op die vloer,” sal julle nie toegee dat julle diskrimineer en mense op grond van verkeerde oorwegings beoordeel nie?Die Britse apologeet Rebecca McLaughlin het onlangs getwiet, My man het drie reëls om mense in te skakel wanneer ons kerk toe gaan. 1. 'n Alleen persoon in ons byeenkoms is 'n noodgeval. 2. Vriende kan wag. 3. Stel 'n nuweling aan iemand anders voor. Kom ons wees almal vandag sendelinge by die kerk.Wees vriendelik. Wees verstandig.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 5, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Jakobus 2:2-4 Gestel daar kom iemand in julle samekoms in met duur juwele en baie mooi klere aan, en daar kom terselfdertyd ook iemand in wat brandarm is en verslete klere aanhet. As julle dan ’n ophef maak van die persoon met die deftige klere, en julle sê vir hom: “U moet asseblief hier gemaklik kom sit,” maar vir die arm man sê julle: “Jy kan maar daar anderkant gaan sit,” of: “Kom sit hier op die vloer,” sal julle nie toegee dat julle diskrimineer en mense op grond van ve...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Party Kerke is nie So Vriendelik Nie

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 5, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!