Pastoraal:  Afwesige Vaders episode artwork

EPISODE · Feb 17, 2026 · 33 MIN

Pastoraal: Afwesige Vaders

from Radio Scriptura · host Scriptura

Hoe lyk die werklikheid van vaderskap in ons huise?  Doen ons die nodige om ons kinders te begelei en ons seuns as manne van God te herder, op te voed en te ondersteun in al die verskillende fasette van hul lewe en geestelike groei?   Maak ons moeite met ons kinders, of laat ons daardie werk maklik aan ons vrouens oor as dit te emosioneel of geestelik van aard is?  Staan ons die bybelse mandaat af aan diegene wat gretig is om ons kinders af te rokkel, negatief te beinvloed, en die verskriklike groot gaping met wêreldse invloed te vul?  Wie het die gesin en die opdrag vir vaders as  die hoof van hul gesinne ingestel?  Hoekom verbrokkel die gesin en word kinders goddeloos en afvallig van God die Vader?  Hoe kan ons werklik gehoorsaam en verantwoordelik in die rol van vaderskap begin staan? Hoe draai ons die groot krisis van vaderloosheid om in Suid-Afrika, sodat ons God kan verheerlik, en ons kinders die voorreg het om Hom as vader te leer ken en te dien?

NOW PLAYING

Pastoraal: Afwesige Vaders

0:00 33:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 33 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on February 17, 2026.

What is this episode about?

Hoe lyk die werklikheid van vaderskap in ons huise?  Doen ons die nodige om ons kinders te begelei en ons seuns as manne van God te herder, op te voed en te ondersteun in al die verskillende fasette van hul lewe en geestelike groei?   Maak ons...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!