Pastoraal:  Boelie episode artwork

EPISODE · Apr 18, 2023 · 41 MIN

Pastoraal: Boelie

from Radio Scriptura · host Scriptura

Wat is boeliegedrag?  Hoe moet ons dit hanteer en aanspreek in skole en in die samelewing?   Nie alle konflik is boeliegedrag nie, en nie alle boeliegedrag is konflik nie. Die een wat hom- of haarself verhef tot 'n hoër vlak as ander mense deur hulle te boelie, moet die gevolge en die straf dra, ten einde negatiewe gedrag te stop. Ongeregtigheid moenie ongestraf bly nie, maar boeliegedrag is meestal 'n hulpkreet wat deur middel van 'n pastorale pad kan herstel en die boelie tot bekering te roep, en die slagoffer te help om dit te verwerk en te vergewe.  Vra die Here vir wysheid sodat jy sal weet wanneer om te vlug, te veg, te vertel of te verduur.  Maar erken en belei jou sonde as jy self aan afknouery skuldig is, en as jy geboelie word, skuil by die Here.

NOW PLAYING

Pastoraal: Boelie

0:00 41:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 41 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on April 18, 2023.

What is this episode about?

Wat is boeliegedrag?  Hoe moet ons dit hanteer en aanspreek in skole en in die samelewing?   Nie alle konflik is boeliegedrag nie, en nie alle boeliegedrag is konflik nie. Die een wat hom- of haarself verhef tot 'n hoër vlak as ander mense deur...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!