EPISODE · Apr 23, 2019 · 35 MIN
Pastoraal: Depressie
from Radio Scriptura · host Scriptura
Wat is depressie? Is dit iets waaraan ek ly? In hierdie episode bou ons voort op die episode oor "Hopeloosheid" en gesels oor spesifiek oor "Depressie". Dit kan dalk gesien word as die oortreffende trap van hopeloosheid. Jy voel of jy in 'n diep donker gat is en weet nie of daar weer lig sal kom nie. Ons wil nie net gesels oor wat depressie is nie, maar ook kyk hoe die Bybel ons toerus om die stryd van depressie te stry.
NOW PLAYING
Pastoraal: Depressie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.