Pastoraal:  Drankmisbruik episode artwork

EPISODE · May 15, 2023 · 34 MIN

Pastoraal: Drankmisbruik

from Radio Scriptura · host Scriptura

Kultureel en sosiaal het drankmisbuik so aanvaarbaar geword dat dit selfs ook in ons kerke ingesluip het. Vrye gebruik van alkohol in ons huise, skole, by die werk en sosiaal is besig om Suid-Afrika letterlik en figuurlik te versuip. Ons land is een van die grootste verbruikers van alkohol ter wêreld, en dronkenskap is 'n massiewe probleem op alle vlakke van ons samelewing. Is drankmisbruik 'n valse ontvlugting, 'n wye vergryp en 'n geheime afgod? Dit mag wel al drie wees, maar alkohol is op sig self ook nie die probleem of die antwoord op ons lewenskwessies nie. Wyn en bier is nie die sondaar nie. Sonde en gebrokenheid is die werklike probleem. Jesus is die volkome verlossing en vervulling van die mens se hart, en die bybel roep ons op tot nugter denke om ons lewenskoers op aarde te hou. God se genade is vir ons genoeg.      

NOW PLAYING

Pastoraal: Drankmisbruik

0:00 34:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 34 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on May 15, 2023.

What is this episode about?

Kultureel en sosiaal het drankmisbuik so aanvaarbaar geword dat dit selfs ook in ons kerke ingesluip het. Vrye gebruik van alkohol in ons huise, skole, by die werk en sosiaal is besig om Suid-Afrika letterlik en figuurlik te versuip. Ons land is een...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!