Pastoraal:  Hulp vir transgender kwessies episode artwork

EPISODE · Apr 25, 2023 · 30 MIN

Pastoraal: Hulp vir transgender kwessies

from Radio Scriptura · host Scriptura

Hoe help ons iemand wat met transgender kwessies worstel? Het jy die gevoel of 'n innerlike stryd dat die geslag waarmee jy geskep is, nie jou ware identiteit is nie? Onthou daar is genade in die Here.  Die evangelie en die blydskap oor ons verlossing is ons hoop in Christus en dit is tot jou redding. Die Heilige Gees help ons om te breek met ons ou lewe. Soek die Here in jou stryd - vas en bid, vra God vir verlossing daarvan. Vertrou God om jou te verlos van jou sondige begeertes, want Hy is getrou aan Sy beloftes aan Sy kinders, en Hy bring herstel.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 25, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Pastoraal: Hulp vir transgender kwessies

0:00 30:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 30 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on April 25, 2023.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!