Pastoraal: Konflikhantering
from Radio Scriptura Hosted by Scriptura
Aanbieders: Gerhard van Rhyn en Jan-Louis Lee 00:00 Pastoraal: Konflikhantering 01:21 Oorsig 03:52 Wat sit dikwels agter konflik? (selfsug, woede, wraak, ens) 04:38 Hoe toets ek my hart tydens konflik? 06:48 Bybelse riglyne 15:58 Hoe hanteer ons konflik? 19:20 Is alle konflik verkeerd? 24:00 Konflikvermyding kan liefdeloos wees. 26:00 Persoonlikheidsverskille. 33:24 Konflik kan 'n geleentheid wees vir groei. 34:51 Hou vas aan die waarheid en liefde. Skrifgedeeltes: Galasiërs 2:13, Efesiërs 4:25-27, Mattheus 18, 2 Korintiërs 13, Handelinge 15:36-41, 1 Korintiërs 6
Embed this episode
No transcript yet.