Pastoraal:  Psigopatie episode artwork

EPISODE · Apr 9, 2024 · 39 MIN

Pastoraal: Psigopatie

from Radio Scriptura · host Scriptura

Wat is 'n psigopaat? Hoe verskil dit van narsisisme en sosiopatie? Hoe word psigopatie geklassifiseer? Is dit boosheid of 'n siekte? Hoe kan ons bybels sin maak van hierdie super manipulerende gedrag van psigopate is, of gediagnoseer is met persoonlikheidsversteurings? Kan psigopate ook verantwoordelikheid vir hulle sonde neem? Kan 'n psigopaat gered word? Word sonde as mediese siektes geklassifiseer en gediagnoseer, of moedig ons mense aan om verantwoordelikheid vir hul sonde te vat?  Paulus sê, ".... as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepping."   

NOW PLAYING

Pastoraal: Psigopatie

0:00 39:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 39 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on April 9, 2024.

What is this episode about?

Wat is 'n psigopaat? Hoe verskil dit van narsisisme en sosiopatie? Hoe word psigopatie geklassifiseer? Is dit boosheid of 'n siekte? Hoe kan ons bybels sin maak van hierdie super manipulerende gedrag van psigopate is, of gediagnoseer is met...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!